1
2
3
1
‘n Borrelende sensasie
2
Gepas vir enige feesvieringe van verjaarsdae tot troues
3
Nie te soet nie
Perlé Rosé
Soet borrelende sensasie met lieflike aarbeiwenke en blom aromas.
Hierdie wyn kan enige tyd van die dag geniet word. Ideaal vir troues, verjaarsdagpartytjies en vieringe.