1
2
3
1

Maak maklik oop

2

Die perfekte Sondag wit wyn

3

Sagte chenin langs die swembad

Chenin Blanc

‘n Ligte vruggedrewe wyn met ‘n oorvloed tropiese vrugte en spanspek op die neus. Bros en droog op die mond met ‘n vars en talmende afwerking.

Geniet hierdie wyn op sy eie of bedien saam met jou gunsteling hoender-, vis- en pastageregte.

R95,00

SKU: Chenin Category: