Ons wyn is nie net ‘n oulike storie, met unieke name en ‘n mooi voorkoms nie. Dit is ook wyn van goeie gahalte wat elke palet sal pas.
Die oorsprong van die wyn kom uit die Nuy Vallei in Worcester. Die wynmaker is al die vyfde generasie wynmaker op dié plaas, wie jou van hoë gehalte wyn verseker.
Ons idee is dat wanneer jy weer vir iemand vra, wat wil jy drink moet ons storie in jou kop spring en as hul antwoord is ek weet nie, iets lekkers of dit wat oop is; dan gaan haal jy daardie bottel uit jou wynrak en skink vir hul ‘n glasie.
Bestel ons wyne!
Wat Wil Jy Drink? Die vraag wat vir dekades lank al menigte mens laat kopkrap het.
My liewe, tog besluitlose vrou, Jeanri, het die antwoord geïnspireer aangesien die antwoord op hierdie vraag ongekend aan haar was. Moenie dat hierdie vraag ‘n kopseer bly nie en gaan skink daardie glasie sonder frustrasie.
Pinotage Cabernet Sauvignon
Bright garnet colour with a youthful purple rim. Sweet red berry nose with plummy notes and rich dark chocolate, adding complexity
Chenin Blanc
“A light bodied fruit-driven wine with an abundance of tropical fruit and melon on the nose. Crisp and dry on the palate with a fresh and lingering finish.”
Perlé Rosé
Die Perlé Rosé is ‘n soet borrelende sensasie met lieflike aarbeiwenke en blom aromas.