• EK WEET NIE

    Chenin Blanc

    Bestelling
  • IETS LEKKERS

    Perlé Rosé

    Bestelling
  • DIT WAT OOP IS

    Pinotage Cabernet Sauvignon

    Bestelling
  • WAT WIL JY DRINK?

    Bestel die besluitlose antwoorde hier en gaan skink daardie glasie sonder frustrasie.

    Bestelling

Welkom!

Wat Wil Jy Drink? Die vraag wat vir dekades lank al menigte mens laat kopkrap het. My liewe, tog besluitlose vrou, Jeanri, het die antwoord geïnspireer aangesien die antwoord op hierdie vraag ongekend aan haar was.

Moenie dat hierdie vraag ‘n kopseer bly nie en gaan skink daardie glasie sonder frustrasie.

Maak gerus ’n bestelling

1
2
3
1

Dit wat oop is – Pinotage cabsav

2

Iets lekkers- Perle rose

3

Ek weet nie – Chenin blanc